Die familie

Die familie
Die familie April 1993

Tuesday, May 10, 2011

Emailing: Nuwe fotos 588.jpg, Nuwe fotos 591.jpg, Nuwe fotos 592.jpg, Nuwe fotos 601.jpg, Nuwe fotos 605.jpg

Hier is Daniela se doopfotos. Dit was Saterdag 7 Mei 2011, op Erik se
verjaarsdag.
Sy lyk net soos 'n prinsessie en sy was stroopsoet.
Die priester het haar met olie gesalf en met water gedoop. Op die ou end was
haar hare die ene toutjies.
Ons het 'n baie lekker dag gehad en heerlik saam gekuier met familie en
vriende.

Sunday, May 8, 2011

Francios Daniel se doop

Die Brink gesin

Francios en sy oupa en ouma grootjie



Die oupas en oumas