Die familie

Die familie
Die familie April 1993

Friday, January 13, 2012

Emailing: Familiebraai Jan 2012

Uiteindelik kan julle sien wie was op die braai!
Sommige koppe is 'n bietjie weggesteek op die groepfoto's maar wys darem
iewers anders. Net Biffie het ek per ongeluk nie afgeneem nie. Sy was
fotograaf tydens die groepfoto.

Groepfoto (sien naamlys hieronder)
Staande vlnr: Marietjie, Jannie, Adele en Francois heel agter, Hilde,
Annatjie en Danie, Francois se 2 seuns Christiaan en Wynand(agter), Zdenek,
Loet, Dave Frauenstein, Herman, Christine en Christiaan Fr,Hannes v Zyl,
Sassa van Zyl, agter haar is Hannes se vriendin Janine en Renier Botha
(vriend van Margie), Thea Malan, Margie,, Wynand, Sandrie en Jacques
Joubert.
Sittend is Stefanie, Tinie, T. Marieta, Hannamarie en Christoff, Liezl met
Arjan en Weimar Ungerer.

Jannie en Francois.jpg
Sandrie, Lizl, Renier (vriend) en Christiaan.jpg
Toeskouers van die Volleyball.jpg
Groepfoto2.jpg
Weimar met Arjan Ungerer,Hannes en verloofde, Janine Margie J.jpg
Adele(Francois) T. Marieta,Danie.jpg
Bal op die dak Christiaan Lizl, Wynand en Geo.jpg
Groepfoto1.jpg
FambraaiVolleybol.jpg
Familiebraai Volleyball Wynand (Francois), Christiaan (Frauenst) Jacques J
en Geo.jpg

Die braai het heerlik verloop. Die braaiers was Herman en Danie bygestaan
deur jangermanne. Kort-kort kon ons lekker pro aan 'n sappige gaar vleisie
of worsie. Die jonges het volleybol gespeel soos julle kan sien.

Hierdie keer was die Joubertfamilie die beste verteenwoordig.