Die familie

Die familie
Die familie April 1993

Monday, March 25, 2013

Ek het ie naweek bietjie gaan visvang met die kinders, hulle het alkeen n helel paar visse gevang.
Klienbek Geelvis op die Oranje rivier.

Monday, July 16, 2012

2012 rit deur die sneeu

Ons het die oggend vroeg weggespring op Patensie en was 7:30 in Graaf Reinet. Die petrol joggie het gese mense ry nog Ouberg pas deur Murraysburg toe, so ons is toe daar in. Oppad op het ons sneeu op die berge begin sien.
Boop die pas het ons sneeu al nader aan die pad begin sien en later in die pad.
 Die kinders was so opgewonde dat ons gou gestop het by die eerste sneeu dat hulle kon voel hoe dit voel.

Die Berge voor het Spierwit gele, en hoe verder ons gery het hoe meer sneeu en ys was daar op die pad.

Voor staan daar n bakkie op die pad wat net nie kon verder.
Die ys het hier redelik dik op die pad begin le.
Die wereld was werklik wit
Ons het Nog verder opgery en nog swaarder sneeu gekry. teen die berge het die sneeu weer geval.
 Alta het n paar keer vasgesit dat ek haar moes gaan uit help.

 Mari het met die sneeu gespeel tot haar hande dit nie meer kon hou nie.

 Die laaste opdraende Myrraysburg toe was die teer heel bedek met ys.

 Ek eht on stadium gewonder hoekom hulle die paai so gou toemaak, want in Murraysburg was daar klaar versperrings oor die pad, maar as ek terugkyk dan besef ek dizs een ding om rustig deur te ry met n 4x4 en geen ander verkeer nie, en iets heel anders om n sting karre net op die pad op te te laat.
Die pad wat ons gery het was gesluit op 3 plekke, en ons was in 2 opsigte gelukkig om te kon deurkom, 1 dat ons nie gestop was nie, en 2 dat daar nie ander verkeer op die pad was nie.
 Net voor Victoria wes het die Sneey minder begin raak , en ons het vir oulaas sneeuballe gegooi,
 En vir "Sid" gebou

Friday, January 13, 2012

Emailing: Familiebraai Jan 2012

Uiteindelik kan julle sien wie was op die braai!
Sommige koppe is 'n bietjie weggesteek op die groepfoto's maar wys darem
iewers anders. Net Biffie het ek per ongeluk nie afgeneem nie. Sy was
fotograaf tydens die groepfoto.

Groepfoto (sien naamlys hieronder)
Staande vlnr: Marietjie, Jannie, Adele en Francois heel agter, Hilde,
Annatjie en Danie, Francois se 2 seuns Christiaan en Wynand(agter), Zdenek,
Loet, Dave Frauenstein, Herman, Christine en Christiaan Fr,Hannes v Zyl,
Sassa van Zyl, agter haar is Hannes se vriendin Janine en Renier Botha
(vriend van Margie), Thea Malan, Margie,, Wynand, Sandrie en Jacques
Joubert.
Sittend is Stefanie, Tinie, T. Marieta, Hannamarie en Christoff, Liezl met
Arjan en Weimar Ungerer.

Jannie en Francois.jpg
Sandrie, Lizl, Renier (vriend) en Christiaan.jpg
Toeskouers van die Volleyball.jpg
Groepfoto2.jpg
Weimar met Arjan Ungerer,Hannes en verloofde, Janine Margie J.jpg
Adele(Francois) T. Marieta,Danie.jpg
Bal op die dak Christiaan Lizl, Wynand en Geo.jpg
Groepfoto1.jpg
FambraaiVolleybol.jpg
Familiebraai Volleyball Wynand (Francois), Christiaan (Frauenst) Jacques J
en Geo.jpg

Die braai het heerlik verloop. Die braaiers was Herman en Danie bygestaan
deur jangermanne. Kort-kort kon ons lekker pro aan 'n sappige gaar vleisie
of worsie. Die jonges het volleybol gespeel soos julle kan sien.

Hierdie keer was die Joubertfamilie die beste verteenwoordig.

Friday, December 16, 2011

Emailing: Daniela by Oupa Danie.jpg, Nuwe fotos 595.jpg, Groot present vir Philip.jpg, Charl kry ook 'n groot present.jpg, Daniel.jpg, Groepfoto 1.jpg, Groepfoto 2.jpg, Die grootmense se tafel.jpg, Die kinders se kerstafel.jpg

Hier is die fotos van die lekker Verjaarsdag/Kersaand.

Daniela by Oupa Danie.jpg
Nuwe fotos 595.jpg
Groot present vir Philip.jpg
Charl kry ook 'n groot present.jpg
Daniel.jpg
Groepfoto 1.jpg
Groepfoto 2.jpg
Die grootmense se tafel.jpg
Die kinders se kerstafel.jpg


Note: To protect against computer viruses, e-mail programs may prevent
sending or receiving certain types of file attachments. Check your e-mail
security settings to determine how attachments are handled.

Emailing: IMG_1918.jpg, IMG_1910.jpg, IMG_1937.jpg, IMG_1932.jpg, IMG_1923.jpg

Hier is pragtige fotos van Erik Janis en Daniella. Hulle het dit vir my
gestuur op my verjaarsdag 3 September.